© 2017 Jan van Heerden

  • facebook-square

Follow us

Hier by Blomfontein het ons lank gedroom, beplan en gebou. 

Dit het gegroei tot een van die gewildste en mooiste trou oorde.

Baie gaste,  wil ook sommer  eendag hier trou.

Al is dit weer...  met dieselfde  maat natuurlik :) 

Kom trou lekker terwyl jy saam met jou familie  en vriende in die rustige, mooi Karoo berglandskap kuier.